Successfully reported
+22

DullVino Apartment 8 Millers Cove

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Apr 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DullVino Woonstel 8 Millers Cove is 'n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou in die veilige Millers Cove in Dullstroom. Hierdie woonstel is groot en ideaal vir 'n gesin of groep vriende, aangesien dit sentraal geleë is, binne loopafstand van verskeie winkels en al die hoofstraat-aantreklikhede in die omgewing.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 groot slaapkamers, 1 volledige badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein eetkamertafel met stoele. Die sitarea is gemeubileer met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-slim-TV (YouTube en Netflix geaktiveer), WiFi en 'n klankbalk. Veilige parkering is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jaydee L
Saam met vriende
5.0
Baie cosy kuier. Baie oulike plekkie. Goed toegerus met die nodige gereedskap.
Mei 2025
Fezile B
Gesin met klein kinders
5.0
Felt like home away from home. Our stay was enjoyable; we will definitely book again soon. Thank you, we felt truly at home and our kid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Liesl M
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld, goeie ligging en netjies gemeubileerd. Beslis lekker gebly, sal weer in die toekoms gebruik maak.
Okt 2024
Ronick V
Saam met lewensmaat
4.8
Very neat and comfortable flat. We enjoyed our stay at DullVino apartment; it is a beautiful flat with everything that you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marinda P
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker cozy plekkie naby als. Lekker cozy plekkie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 134

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink DullVino Apartment 8 Millers Cove het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92bf566fc38d6612faf969c2010d2dcddeab532d163578942aaa0d914db7130cde1927b246188f01f4f20fb94bb834f17066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.422399379874 30.099391720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang