Successfully reported
+12

Duma Manzi Eco Lodge and Spa

Lodge
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R624, 45 km from Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Duma Manzi Eco Lodge and Spa is 'n pragtige welstand- en natuurlewe-toevlugsoord in 'n 5 000 hektaar natuurreservaat geleë in 'n welige vallei in die Natalse Middellande. Dit bied unieke verblyf met 'n Afrika-geïnspireerde tema en spog met skouspelagtige uitsigte oor die omliggende rivier en berge.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met sy eie badkamer en 'n privaat ingang. Sommige van die kamers het 'n privaat rotspoel of veselglas swembad, terwyl ander kamers 'n rotspoel of veselglas swembad tussen hulle deel. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die hooflodge is pragtig versier in 'n klassieke Afrika-styl en beskik oor 'n kroegdek wat oor die rivier uitkyk, 'n boma, gedeelde eetkamers en 'n sitarea, en konferensiegeriewe. Daar is ook 'n spa wat holistiese behandelings bied, en 'n formele sitkamer met 'n TV, pooltafel en bordspeletjies om gaste te vermaak.

Die Midlands Meander is besaai met bekoorlike dorpies wat 'n verskeidenheid akkommodasie, trou-venues, restaurante en kafees, plattelandse aktiwiteite, wildreservate, avontuursport, forelplase, historiese landmerke en unieke kuns en kunsvlyt bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • R624, 45 km from Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R624, 45 km from Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyqHQaqJyA5DqlTNFDCyN0OIrtQdmOtOZWnsdWZ1CTT8ICJqA4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense R624 45 km from Richmond 3780 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.017826 30.290393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang