Dune Dance
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Nel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dune Dance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel. Dis in die pragtige Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai, net 200 m vanaf Skulpiesbaaistrand.
Dié woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplankombuis is met 'n yskas, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel bied ook gratis WiFi, gasbraaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis. Die minimum verblyftydperk is 3 nagte.
Die area is ideaal vir natuurliefhebbers en bied ongelooflike voëllewe en voetslaanroetes. Die Stilbaai Gholfklub is 4,4 km van die woonstel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Nel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Dune Dance het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Nel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang