Successfully reported
+49

Dune Ridge Country House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarragona Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 644 R2 916 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dune Ridge Country House skuil tussen fynbos wat 'n oorvloed voëlspesies het en daar is duine agter die eiendom. Dune Ridge Country House is aan die buitewyke van die oulike dorpie, St Francisbaai en Kaap St Francis in die Oos-Kaap geleë en hier kan 'n mens die romantiese mistiek van 'n outentieke Afrika-plaas van eeue terug beleef.

Verblyf is word in 4 tuin-suites in die hoofhuis, 2 tuin-kothuise en 2 gesinskothuise gebied. Hierdie eiendom verwelkom kinders van alle ouderdomme en daar word aan die behoeftes van kinders en gesinne voorsien. Dune Ridge Country House is ook ideaal vir 'n wittebrood of 'n naweek weg.

Die ou opstal, wat aan 'n ou plaashuis herinner, neem gaste terug na 'n vervloë era waar hulle die asemrowende natuur van Afrika, gemeng met ouwêreldse nostalgie en moderne verfyning kan ervaar om 'n onvergeetlike unieke kus- en boswegbreek te lewer.

Die huis is vroeg in 2000 gebou met plaaslike sowel as herwinde materiale. Riet-stoepplafonne, klipkaggel en -mure, pragtige Oregon-dennevloere en toebehore dra steeds die teken van 'n vergange era.

Die gastehuis spog met 'n rustige omgewing met groot veilige tuine, 'n pragtige en privaat swembad vir die luilekker somersdae, duine- en kuswoud-wandelinge, asook padda-safari's in die aand, 'n behandelingsfasiliteit en 'n bos-spa.

Dune Ridge Country House se personeel is uiters bewaringsbewus en sorg dat die voetspoor van die gastehuis op 'n absolute minimum is, en dat hulle die beginsels van billike handel na die beste van hul vermoë toepas.

Al die produkte wat in die gastehuis gebruik word, kom uit die tuine of word plaaslik verkry. Alle vullis word geskei en herwin en die nat materiaal gaan in die komposmaker in vir die vervaardiging van organiese kunsmis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Tarragona Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dune Ridge Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 644
R 3 644 R 2 916
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 644
R 3 644 R 2 916
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 644
R 3 644 R 2 916
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarragona Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac1e16daa494ba26eb9acc75d96f15dbc79175ac224a118a3982ea750f967408125fe266bb032b1e43f9164c74ec0da28bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 644 nouVanaf R2 915 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Tarragona Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.173297 24.797156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang