Successfully reported
+31

Dune Villa Wilderness

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 63 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 451 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dune Villa Wilderness is 'n smaakvol versierde gastehuis wat aan die strandfront van Wildernis in die Tuinroete geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste in 5 elegante slaapkamers wat elkeen lieflike see-uitsigte vanaf 'n privaat balkon bied. Elke kamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamers beskik oor 'n platskerm-TV met DSt,v en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gemeenskaplike leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek, eetarea en 'n kaggel. Die sitkamer maak oop op 'n patio wat na die see kyk met gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n swembad. Gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan swem, valskermsweef, bootvaart, hengel, voetslaan, perdry en bergfietsry geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 63 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dune Villa Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 451
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 451
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 451
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 63 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArdWLjcshyZ2rYymuLDAInyVZcglktbYxHmy5z5ulyT0Ztdn5nI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 451 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 63 Die Duin Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.996397271906 22.59439766407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang