Successfully reported
+25

Dune Whispers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Northern Acces Road, Unit 43 Claptons Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dune Whispers is 'n bekoorlike selfsorg-dupleks-meenthuis in die veilige Claptons Beach-kompleks in Jeffreysbaai, Marina Martinique. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand af en is 'n ideale opsie vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspanne kusvakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n stapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, terwyl 'n slim-TV en gratis WiFi sorg vir vermaak.

Die leefarea maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste kan ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek geniet. Die eiendom is gerieflik naby Pellsrus-strand, Astonbaai-strand, restaurante en Wacky Waterpark geleë. Doendinge soos snorkel, visvang, seilplankry, fietsry, en perdry in die duine en langs die strand kan ook geniet word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 18 Northern Acces Road, Unit 43 Claptons Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Northern Acces Road, Unit 43 Claptons Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a0905451fed355d89641e8ea5d04f8d6c7a16ebc60cce5f859e08234bd3e642d59cbcde74f645de621f6da97a78a2fa086f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 18 Northern Acces Road Unit 43 Claptons Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.076208689602 24.920225193051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang