Dunedin Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Libertina Amathila Straat, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dunedin Woonstel is 500 m van die strand in Swakopmund af en bied gemaklik slaapplek vir tot 6 mense.
Die duplekswoonstel bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer. Vir gerief word beddegoed en handdoeke voorsien. Die tweede badkamer het 'n wasmasjien, maar gebruik is onderhewig aan 'n betaal-om-te-was-voorwaarde. Dit is nie ingesluit in die prys van die woonstel nie.
Die leefarea en die kombuis is op die eerste verdieping geleë. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n kaggel, 'n slim-TV en WiFi is beskikbaar.
Tandem-parkeerplek in die motorhuis word op die perseel voorsien.
Swakopmund bied verskeie besienswaardighede soos die Slangpark en die Swakopmund Museum. Aktiwiteite in die omgewing sluit in tandem-valskermspring, vierwielmotorfietsry, sandplankry en woestyntoere.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Libertina Amathila Straat, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Libertina Amathila Straat, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang