Dunes Escape
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Resort, P0394 Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 140 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Dunes Escape is 'n selfsorg-eenheid in privaat besit wat in die gewilde kompleks bekend as The Dunes Resort geleë is.
Dié dupleks bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ideaal vir familie of vriende wat wil verken wat die manjifieke Tuinroete bied.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoofplaat en 'n wasmasjien. Die sitkamer en kombuis maak oop met dubbeldeure na die privaat tuin, waar jy die luilekker somersmiddae kan geniet. Die eenheid het 'n motorafdak en 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik.
Die pragtige Keurboomstrand is 5 minute se stap na die hoofstrand, toegang deur die natuurreservaat area wat deel vorm van hierdie kompleks. Dié behuisingskompleks bied toegangsbeheer, privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 2 swembaddens vir inwoners se genot.
Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie.
Die TV-vermaak sluit 'n noodsaaklike DStv-verblyfpakket in, en WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 270
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- The Dunes Resort, P0394 Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Dunes Escape het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Resort, P0394 Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang