Dung Beetle Bush Villa
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 260 Soetdoring, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 850R2 423 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dung Beetle Bush Villa, geleë in die hartjie van die bosveld, is 'n selfsorg-wegbreekplek in Marloth Park, 'n vakansiedorp in Mpumalanga. Omring deur vrylopende wildlewe en natuurlike skoonheid, bied hierdie unieke villa gaste 'n rustige ontsnapping.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 2 en suite-badkamers, wat tot 4 volwassenes akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n toegewyde werkstasie en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die huis beskik ook oor 'n bosstort vir diegene wat meer avontuurlustig voel en 'n ware Afrika-ervaring soek. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n pizza-oond, en vir vermaak is 'n projektor met DStv en stroomdienste beskikbaar.
Gaste kan 'n verfrissende duik in die houtvuur-swembad geniet. Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lelani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 260 Soetdoring, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Dung Beetle Bush Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 260 Soetdoring, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang