Successfully reported
+45

Dunkes Organic Equestrian Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Weltevrede Road, No 260 Farm Dwarsweg, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunkes Organic Equestrian Estate is 'n omgewingsvriendelike ruiterlandgoed in 'n Hollandse styl wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en ideaal tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete geleë is. Die landgoed is net 7 minute se ry vanaf George Lughawe en 5 minute vanaf strande en winkels. Takbokke, koeie, 'n pou, hoenders en 'n groot verskeidenheid voëls woon op die landgoed. Kom geniet die rustigheid van die plaaslewe by Dunkes Organic Equestrian Estate.

Selfsorgverblyf word in 'n plaashuis en 'n kothuis gebied. Die plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en sy eie oopplan-kombuis en -leefarea. Die plaashuis en die kothuis het elkeen hulle eie stoep met braaigeriewe en 'n uitsig op die asemrowende Outeniekwaberge. WiFi is beskikbaar.

Die landgoed is troeteldiervriendelik en daar is genoeg spasie vir jou troeteldiere om rond te hardloop.

Daar is 24-uur-gewapende-reaksie en geslote-kringtelevisie op die landgoed wat gemoedsrus bied. 'n Pendeldiens na en vanaf George Lughawe kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Weltevrede Road, No 260 Farm Dwarsweg, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunkes Organic Equestrian Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Weltevrede Road, No 260 Farm Dwarsweg, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83e50b60812395ce5d9c7b97a19be197efae7de152fe1e3eaec2a14605d361d350555d5e5fb2c6dc465b0a830d9e339f5215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Weltevrede Road No 260 Farm Dwarsweg 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033515062838 22.291462558197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang