Successfully reported
+22

Dunranch House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Old Howick Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Dunranch House bief B&B-verblyf in Wembley in Pietermaritzburg. Die gastehuis is 5 km vanaf die middedorp geleë.

Verblyf by Dunranch House beskik oor individueel versierde kamers wat geskik is vir tussen 1 en 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n digitale kluis, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingelsuit en word in die eetkamer bedien waar middag- en aandete op versoek en teen ekstra koste beskikbaar is. Die gastehuis het gratis WiFi, wasgoeddiens op sekere dae, en veilige parkeerplek.

Dunranch House is ideaal naby Victoria Country Club, restaurante, winkelsentrums en ander besienswaardighede geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
David B
5.0
Top accommodation Top, top place - one of the best I have used, if not the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Andre T
5.0
Knus, maar heeltemal voldoende. Dunranch House was baie professioneel van bespreking stadium regdeur tot my vertrek. Ek het 2 nagte oornag terwyl ek a...
Sien meer
Feb 2024
Marietjie D
Besigheidsreis
4.8
Mooiste "kantoor" uitsig. Die gastehuis se natuurskoon is asemrowend, almal was ook vriendelik en die ontbyt heerlik.
Feb 2025
Kobus J
Gesin met tieners
4.8
Pragtig, rustig en sakpas. Pragtig, rustig en sakpas. Sal julle weer besoek.
Apr 2024
Anirudh K
4.6
Value for money. Great stay, very good service, attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 66 Old Howick Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunranch House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Old Howick Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8552fc99979eee0400e87acbaa81807f4718ed9f19fb6ee88df9e03074e1ffed21dd39effca4137edc3b5df32e8948c5c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 1) 13 5 1 5 66 Old Howick Road Wembley 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5830841 30.3377003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang