Successfully reported

Dunwoodie Travel Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Helene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Peaceful and quiet. Very peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies, rustig en puik waarde vir geld – beslis aanbeveelbaar. Baie dankie – ja, ek het 'n uitstekende verblyf gehad. Die akkommodasie was netjies, gerieflik en beslis beter as wat ek verwag het. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Te kort vir die lekker kuiertjie. Baie lekker gebly, kamers netjies en skoon, baie vriendelik verwelkom en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Clean and comfortable. We enjoyed our stay. We went away after our stay and booked again for a night on our way back. Nice and neat, good and clean bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Personeel is besonder behulpsaam. Kamer was baie ruim en netjies. Ons sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia V
1 nag
4.0
Okt 2024

Lieflike plek, vriendelike blonde ontvangsdame, maar diens is baie swak. Ek sal slegs mense kan aanbeveel indien daar 'n paar verbeterings aangebring word. 1. Ek het vooraf gereël vir ondersteuning, my ma was ontslaan uit dagkliniek en het bedrus benodig, ontvangsdame het op 'n groter kamer besluit waarvoor ek dankbaar is. 2. Geen personeel het my gehelp met bagasie van myself of pasiënt nie, 2 het gestaan en kyk. 3. Gulhartige verwelkoming deur ontvangsdame, maar geen drinkwater of mikrogolfoond in kamer beskikbaar nie. 4. Stort se drein was verstop, hele badkamer en deel van kamervloer onder water, wat ek self drooggemaak het. Het dit aan ontvangsdame gerapporteer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizane F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Gerieflik maar het beter diens verwag. Dis nogal ongerieflik om iemand te moet bel na 8pm om by die hek in te kom. Ons het van 'n troue afgekom en moes mense om middernag bel om oop te maak. Ek het die papier met die kode vir die voordeur in ons kamer vergeet en moes weer bel om in te kom. Ek sou verkies om 'n remote te hê vir die hek en 'n sms met die kode as 'n papier wat ek maklik kan verloor of vergeet. Reception was nie baie vriendelik nie. Ek het gevra vir 'n haardroër en het die kleinste en goedkoopste moontlike haardroër gekry om te gebruik. Koffie was sommer Ricoffee en Cremora sakkies. Sou melk en koue water in die yskas waardeer het. Vir 'n 4-ster lodge het ek meer verwag. Maar het lekker en gerieflik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Siya M
1 nag
3.0
Nov 2024

It was a pleasant stay. Perfect stay and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlik sal eenige dag teruggaan. Goeie diens, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker geslaap. Sal weer daar gaan slaap as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6801898a42ce3e576b585fe3b6a961e30290f3392ea37e67ff0adab124293e2ecfebee4dda10dcded3ebe3014978cfc19ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1393 Dunwoodie Avenue Waverley 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.707892 28.261518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang