Dunwoodie Travel Lodge
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dunwoodie Travel Lodge is in Pretoria en die area is bekend vir sy kulturele toere, omliggende natuurreservate en ikoniese besienswaardighede soos die Voortrekkermonument en Uniegeboue.
Verblyf beskik oor 18 eenhede met slaapplek vir 53 gaste. Die eenhede bestaan uit die dubbelkamer, 2-enkelbedkamer, gesinskamer 3 en gesinskamer 5. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis vir 'n skootrekenaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en konferensiefasiliteite in. Die lodge het WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 121
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Dunwoodie Travel Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang