Successfully reported
+34

Dunwoodie Travel Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dunwoodie Travel Lodge is in Pretoria geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy kulturele toere, restaurante, omliggende natuurreservate en ikoniese besienswaardighede wat die Voortrekkermonument en Uniegebou insluit.

Verblyf bestaan uit 18 eenhede wat geskik is om tot 53 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Dubbelkamer, Tweepersoonskamer, Gesinskamer 3 en die Gesinskamer 5 in. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n skootrekenaarkluis.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, konferensiegeriewe en WiFi in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Helene V
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and quiet. Very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Bertus B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, rustig en puik waarde vir geld – beslis aanbeveelbaar. Baie dankie – ja, ek het 'n uitstekende verblyf gehad. Die akkommodasie was netjies, g...
Sien meer
Mrt 2025
Werner S
Saam met vriende
5.0
Te kort vir die lekker kuiertjie. Baie lekker gebly, kamers netjies en skoon, baie vriendelik verwelkom en baie gasvry.
Okt 2024
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Personeel is besonder behulpsaam. Kamer was baie ruim en netjies. Ons sal beslis weer oorbly.
Sep 2024
Trevor R
Saam met lewensmaat
4.4
Clean and comfortable. We enjoyed our stay. We went away after our stay and booked again for a night on our way back. Nice and neat, go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Dunwoodie Travel Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1393 Dunwoodie Avenue, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6801898a42ce3e576b585fe3b6a961e30290f3392ea37e67ff0adab124293e2ecfebee4dda10dcded3ebe3014978cfc19ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1393 Dunwoodie Avenue Waverley 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.707892 28.261518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang