Successfully reported

Dupagi Self-catering Unit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emmilene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Oortreffend lekker. Wat 'n wonderlike ervaring. Die akkommodasie voorsien aan al die benodighede en meer. Ons het baie gemaklik gebly. Die jaar is veilig omhein en afgesluit so my 2-jarige kon heerlik speel op die klimraam. Groot aanwins. Vriendelike gashere, baie, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Pleasant, safe and welcomed. Welcomed by extremely friendly hosts. Apartment neat and tidy with all necessary needs. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar bly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit word opreg waardeer. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste het lekker hier by ons gebly. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Michelle

Bianca G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Rustige en netjiese verblyf. Heerlike verblyf vir gesin met 2 kinders. Baie netjies en in 'n rustige buurt. Pragtige uitsig. Lekker speelplek vir die kinders en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ethan N
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Very warm welcoming from Michelle and her husband. My stay was very nice. Everything you needed was there and it's not far from any shops, etc. I would really recommend anyone who wants a holiday home to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Goed ontvang en pragtig skoon en knus weggesteek vir goeie privaatheid. We enjoyed our 5 days in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Good day. Trust you are keeping well. Thank you for our 5-star review, it is much appreciated. It is always heartwarming to receive positive feedback from our guests. Glad to hear you enjoyed your stay at Dupagi. Kind regards, Michelle

June O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer daar woon. Als wat benodig word in die eenheid wat heeltemal privaat geleë is in 'n stil woongebied. Silwerskoon en gasvrou loop die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag June. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir ons 5 ster terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste het lekker hier by ons gekuier met alles wat benodig was. Vriendelike groete Michelle

Biem W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gasvryheid was uit die boeke! Baie lekker, veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie dag Biem. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en resensie. Dit maak ons harte altyd bly om te hoor ons gaste het lekker gebly en veilig gevoel hier by Dupagi. Hoop om jou weer in die toekoms hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Michelle

Theo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker stil en rustig. Uitstekend en veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie middag Theo en Liezel Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Michelle

Elfrieda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Dit was die heerlikste verblyfervaring wat ons in 'n lang tyd ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Dupagi Self-catering Unit
Goeie middag Elfrieda. Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste kuier lekker hier by ons. Hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bakhout Straat, Hartenbos, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANenSox58ULA9oEC6jY5ZjnEyZToLuW1pY91m6DjOHQSslocijz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 63 5 1 5 17 Bakhout Straat Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.123717884807 22.102632075548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang