Successfully reported
+11

Durban Overport Halaal Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 69 View Street, Unit 6 Imperial Gardens, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Durban Overport Halaal Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in Imperial Gardens-kompleks in Berea, Durban. Hierdie eenheid is Halaal en is 'n goeie keuse vir familie of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is albei ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die 2 badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n omheinde binnehof en 1 veilige parkeerplek binne die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos Halaal-restaurante, slaghuise en 'n verskeidenheid winkels. Durban Beach en die ikoniese Beach Front Promenade is ongeveer 5,8 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • 69 View Street, Unit 6 Imperial Gardens, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 69 View Street, Unit 6 Imperial Gardens, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f3941faad05e208e2d287612901312415d17897cd04b32371face123bb7c14fea737fd99021922baae75cc11899bde6076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 69 View Street Unit 6 Imperial Gardens 4091 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.830932242668 31.000162867518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang