Durban Spa
- Kapasiteit: 112 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 57 Oliver Tambo Parade, Addington, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Durban Spa is in Addington, Durban geleë en bied lieflike selfsorgwoonstelle vir groepe of gesinne net 150 m vanaf die Golden Mile Beach.
Gaste het 'n keuse van woonstelle wat tussen 4 en 8 mense kan akkommodeer. Die woonstelle is ingerig met dubbelbeddens, enkelbeddens en slaapbanke. Die badkamers is toegerus met baddens en oorhoofse storte en toilette.
Elkeen van die woonstelle het 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in 'n privaat sitkamer met 'n TV met sekere DStv kanale. Die woonstelle word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste kan gebruik maak van die swembad en gemeenskaplike braaigeriewe, en Durban Spa bied ook konferensiegeriewe, 'n dag-spa, 'n haarsalon en 'n restaurant. 'n Jacuzzi is ook beskikbaar mits dit vooraf gereël word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 561
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 57 Oliver Tambo Parade, Addington, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Durban Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 112 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 57 Oliver Tambo Parade, Addington, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang