Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Alf Street, 53 D'urban Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 760 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Durbanville Selfsorg Woonstelle - 53 D'Urban Ridge is 'n bekoorlike grondvloerwoonstel in 'n veilige kompleks in Kenridge, Durbanville, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin, groep vriende of sakereisigers wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel op die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV en gemaklike sitplek wat oopmaak na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Gratis hoëspoed-WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Die verblyf is naby winkelsentrums in Tygervalley en Willowbridge, sowel as Cape Gate Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Alf Street, 53 D'urban Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Alf Street, 53 D'urban Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang