Successfully reported
+24

Durrington @ 89 Drama Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Drama Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Durrington @ 89 Drama Street is 'n selfsorgkothuis op die terrein van een van die oorspronklike opstalle van Somerset-Wes, sowat 40 km vanaf Kaapstad se middestad. Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë en is naby 3 geskiedkundige wynplase en 2 gholfbane. Dit is die ideale basis vir besoekers om alles wat Kaapstad bied te verken.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gedurende hierdie tyd van ernstige watertekorte, vra ons alle gaste om so vinnig as moontlik te stort, om hierdie kosbare kommoditeit te bespaar - elke stort word voorsien van 'n emmer om die stortwater op te vang. Hierdie water moet dan gebruik word om die toilette te spoel.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 89 Drama Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durrington @ 89 Drama Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Drama Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvBRLIeiS96WZk6w74CIhujgjZyL8wHjDhF7NERUPW7hkgaKhZn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 89 Drama Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078265456933 18.861695042992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang