Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie rustig en mooi uitsigte van die omgewing. Ons het heerlik gekuier. Pat, die eienaar was uiters vriendelik en behulpsaam. Met ons aankoms het ons 'n bottel wyn wat daar geproduseer word, ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine K
1 nag
5.0
Aug 2025

Simply lovely. Excellent farmstyle experience, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker rustig. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n pragtige omgewing. Die huisie was skoon, gerieflik en perfek. Die kuierstoep was 'n groot bonus en die gasvrou ontsien geen moeite om jou tuis te laat voel nie. Die beskuit was heerlik, die wyn uitstekend en die geselsies laat jou uitsien om weer by Du'SwaRoo te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great stay on a wine farm. Great stay on a wine farm and beautiful guesthouse, great stoep to sit on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devi P
1 nag
5.0
Apr 2025

Memorable. I will surely go back there. It was spacious, comfortable and scenic. The best part of the experience was meeting the hosts Pat and Kallie. Really wonderful, warm people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juannet C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Beste uitkyk. Dit was heerlik rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Plaashuis met berguitsig. Was netjies met 'n mooi berguitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goed geleë, aangename verblyf op Route 66 na die Kaap. Heerlik oorgeslaap, alles was net reg. Dit is al die tweede keer wat ons hier oorbly onderweg na die Kaap. Baie ruim en goed instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

A place to return to. It was great. It was a lovely cottage with a lovely view. Very friendly host. Quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein Road, Du’SwaRoo Wine and Olive Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang