Successfully reported
+23

Dutch Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dutch Corner bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Clarens. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n unieke en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gesellige dorpie.

Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte hutte wat elkeen 'n privaat ingang en 'n privaat badkamer het. Die eenhede is almal gemeubileer met gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, elektriese komberse en verwarmers. Boonop is die kombuisies toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gemeenskaplike buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek kan op die perseel geniet word. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met die staproete, Clarens Kloof-bergroete wat sowat 300 m ver is. Golden Gate Highlands Nasionale Park is ongeveer 21,7 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joekie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 7 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dutch Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa234d574d4282feee1e75f612230278a874f55233668925a1e7a2681bed40146ba3d51d4d023b66705acf181635a5b18e1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513517 28.420615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang