Successfully reported
+45

Agia Anna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Rooidraai street, Herolds bay, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Agia Anna is 'n pragtige vakansiehuis in Heroldsbaai, George wat met 'n prentjiemooi uitsig oor die see vanuit bykans elke kamer spog. Die huis bied ruim selfsorgverblyf vir tot 8 gaste wat dit 'n goeie opsie vir 'n gesinsvakansie maak.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n gastebadkamer. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die ruim leefarea bied 'n uitsig oor die see, het 3 TV's, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon met buitesitplek en 'n see-uitsig lei. Die huis het gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en daar is 'n swembad, braai en onderdaksitplek in die binnehof. Die huis is langs die bekende Dutton's Cove Restaurant.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 2 Rooidraai street, Herolds bay, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Rooidraai street, Herolds bay, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2359d65479942af71bce9a7d9b9da17286082d078d797b362e304bcbdcc56d724507ebb59c62df21efe041b42c4188c5e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 Rooidraai street Herolds bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050313684828 22.393757724467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang