Successfully reported

Du'Villa B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frank S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was baie lekker rustig. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertram P
1 nag
5.0
Aug 2025

Vriendelik, modern, netjies en gemaklik. ‘n Fantastiese plek om by oor te slaap of na weg te breek vir ‘n naweek. Alle geriewe is daar beskikbaar, insluitend ‘n braai area met rooster. Elektriese komberse en Aircon beskikbaar. Baie netjies en modern. Baie goeie waarde vir geld. Baie vriendelike en tegemoetkomende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annike H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, netjies en baie mooi! Gesinskamer en badkamer was ruim. Baie netjies en skoon. Rustige opset. Elke bed het 'n elektriese kombers gehad, asook 'n kombers. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker hier oornag. Ons het regtig lekker hier oornag. Ons het geen klagtes nie. Baie mooi plekkie, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte Marx M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Excellent. Clean, homely accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rehet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik! Puik! Puik! Puik! Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gesin met tieners, oorslaap oppad huis toe vanaf Wes-Kaap. Ons het baie lekker gebly! Dit was net 'n vinnige kuier by Du'Villa, maar sal beslis weer daar oorslaap. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RIKA
Du'Villa B&B
Dit was 'n heerlike verrassing. Oud Ermeloërs. Volgende keer maak ons 'n braai.

Morné E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike tyd, fantastiese verblyf! Die kamer was skoon, gerieflik en goed toegerus. Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en altyd gereed om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Gerieflik. Daar was geen haardroër of vars melk, net poeiermelk vir koffie/tee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Convenient. Everything was in order and clean. The best is the private patio where you can enjoy a cup of coffee and the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjM5OGMxLTYzOTgtNDc2NS1iMGQxLTgxZjM1OWRiYTljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 1 Voortrekker Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.140030859548 24.776346738376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang