Successfully reported
+49

Du'Villa B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Du'Villa B&B is in die klein plaasdorpie Jacobsdal, 50 kilometer vanaf Kimberley, geleë.

Dié instansie bied 4 individueel versierde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Elke kamer het sy eie privaat ingang en kyk uit oor 'n welige rustige tuin. Die kamers beskik oor lugversorging, DStv, yskaste en mikrogolwe. Wi-Fi is ook beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook komplimentêre toiletware.

Veilige parkeerplek word agter veiligheidshekke voorsien. Gaste kan in die tuin ontspan, wat 'n lapa met braaigeriewe bied.

Tydens beurtkrag sal kamers ligte, TV en drukpomp en water hê.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frank S
Gesin met tieners
5.0
Was baie lekker rustig. Het baie lekker gebly, dankie.
Aug 2025
Albertram P
5.0
Vriendelik, modern, netjies en gemaklik. ‘n Fantastiese plek om by oor te slaap of na weg te breek vir ‘n naweek. Alle geriewe is daar beskikbaar, ins...
Sien meer
Aug 2025
Annike H
Gesin met tieners
5.0
Rustig, netjies en baie mooi! Gesinskamer en badkamer was ruim. Baie netjies en skoon. Rustige opset. Elke bed het 'n elektriese kombers gehad, asook ...
Sien meer
Mei 2025
Eileen D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker hier oornag. Ons het regtig lekker hier oornag. Ons het geen klagtes nie. Baie mooi plekkie, rustig.
Mei 2025
Charlotte Marx M
Saam met vriende
5.0
Excellent. Clean, homely accommodation!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Gaste dink Du'Villa B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjM5OGMxLTYzOTgtNDc2NS1iMGQxLTgxZjM1OWRiYTljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 1 Voortrekker Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.140030859548 24.776346738376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang