Duwisib Guest Farm & Camping
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Duwisib, Alt Duwisib, Hardap
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Duwisib Guest Farm & Camping bied maaltye, gedeelde selfsorg- of kampeerverblyf en is aan die rand van die pragtige Namib-woestyn geleë; geleë in die Hardap-streek van Namibië.
Verblyf by Duwisib Guest Farm & Camping bestaan uit 5 kampeerplekke en verskeie eenhede en gastekamers. Die eenhede en gastekamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 3 enkelbeddens in elk, en het toegang tot 'n en suite-badkamer. Al die kamers geniet 'n unieke en skouspelagtige uitsig vanaf sy privaat stoep.
Vir gaste wat wil selfsorg bied ons 'n gedeelde braai-area en kombuis met al die basiese geriewe - yskassie en stoof tesame met breekware en eetgerei. Die kombuis is ook toegerus met 'n koffiestasie waar gaste soggens 'n warm koppie kan geniet!
Elke kampplek is toegerus met sy eie braai, kombuisarea en lopende water terwyl al die kampplekke 'n ablusiefasiliteit deel.
Ontbyt en ander maaltye word in die eetarea, by die hoofgebou, bedien. Die gasteplaas beskik ook oor gratis WiFi-internet by die ontvangsarea, 'n swembad, 'n kroegarea en 'n ou kasteel wat 'n historiese monument is.
Duwisib Guest Farm & Camping is die ideale oornagplek vir gaste om te rus, op pad na besienswaardighede soos Sossusvlei, Lüderitz of Visriviercanyon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Duwisib, Alt Duwisib, Hardap
- Gaste dink Duwisib Guest Farm & Camping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Duwisib, Alt Duwisib, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang