Successfully reported

Dwarslêbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lynette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, skoon, stapafstand van die strand. Ons het heerlik gebly in Dwarslêbos! Die huis was baie netjies, die kombuis het alles wat jy kan nodig kry. Die beskuit was 'n groot bederf. Sal beslis aanbeveel by almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Lynette en Ian Roos was absolute top klas gaste. Netjiese, vriendelike gaste. Dwarslebos is supernetjies en skoon gelos. Enige tyd weer baie welkom. Sonya

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker en rustig gekuier en gerus by ons akkommodasie in Dwarskersbos. Ons het lekker gebly in ruim akkommodasie met 'n uitsig oor die see in 'n veilige omgewing. Ons gasvrou en gasheer het ons vriendelik ontvang en lekker bederf. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Marius en eggenote was perfekte gaste. Vriendelike mense wat Dwarslebos netjies en skoon gelos. Hulle is altyd weer hier welkom. Sonya

Lynnette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste plek om te ontspan. Beste plek om te ontspan en die batterye te herlaai. Sonya het ons baie welkom laat voel en sy het die eenheid ongelooflik goed toegerus en met baie detail. Dit was silwerskoon en ons hondjie het dit net so geniet. Ons sal vir seker terug wees in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Lynnette, baie dankie vir hierdie mooi resensie. Altyd lekker as mens moeite doen vir gaste en hulle dit raak sien en waardeer. Julle is altyd baie welkom en dankie dat julle Dwarslebos so pragtig netjies gelos het. Waardeer dit opreg.

Odette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great place, view and location! We had a fantastic time at Dwarslêbos. Our host has thought of everything that you may possibly need in order to fully relax and enjoy your stay. The location is amazing; you wake up to the sounds of the waves and a great view. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Odette, thank you very much for this excellent review. We are so happy that you had a good time at Dwarslebos. You are most welcome. Thank you for leaving our home so neat and tidy. Much appreciated. Sonya

Juan-pierre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelik en baie hulpvaardig ontvang! Sal beslis weer binnekort kom kuier! Baie rustige naweek ervaar met die branders in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Baie dankie vir hierdie resensie. Waardeer. Julle is altyd baie welkom. Dwarslebos was ook pragtig en skoon gelos. Groete

Gerrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Beautiful, quiet and peaceful place to find yourself with breathtaking ocean views. We had a very warm welcome from the hostesses, with a beautiful house and an awesome ocean view. Our stay was effortless with nothing short of a very quiet and enjoyable time to recover. I will definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Gerrie, baie dankie vir die mooi resensie vir Dwarslebos. Ons waardeer dit baie. Julle is natuurlik altyd baie welkom. Vriendelike groete, Sonya

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Beslis die moeite werd om hier te bly, alles en nog meer as wat jy nodig het. Hier het ons lekker gebly. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het met 'n heerlike binnebraai. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Hugo, baie dankie vir hierdie positiewe resensie. Julle is altyd baie welkom by Dwarslebos. Dankie ook dat julle my huis so netjies gelos het. Vriendelike groete, Sonya en Chris

Esme G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dwarskersbos is die perfekte plek vir 'n baie rustige en veilige kuier. Tweede keer by Dwarslêbos en sal definitief weer teruggaan. Huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het, met 'n mooi see-uitsig en stapafstand na die strand. Sonya het ons weereens baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Baie dankie, Esme, vir jou mooi resensie van Dwarslebos. Waardeer dit baie. Soos altyd is julle baie welkom hier. Baie dankie ook dat julle Dwarslebos so netjies en skoon gelaat het. Sonya en Chris

Jana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en siels-kos. Ons sal Dwarslêbos vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige naweek soek om bietjie vir die siel kos te gee. Die plekkie is skoon, perfek geleë vir iemand wat hou van stap op die lang oop strand of selfs net die rustigheid van die see branders wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Haloda Jana en gesin. Bly julle het so lekker gebly in Dwarslebos. Altyd welkom hier. Dankie ook dat Dwarslebos so netjies en skoon gelos was. Groete Sonya en Chris

Charl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike ontspanning en ontsnap van die stad se rat-race. Was al vantevore hier, groot rede vir die terugkeer. Huis is naby die eindpunt van Dwarskersbos geleë, lekker stil en naby die strand vir 'n goed verdiende blaaskans van die stad se geraas en gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Charl, baie dankie vir jou mooi resensie. Altyd lekker om julle hier te laat bly. Bly dat julle die strand so geniet. Altyd welkom hier. Dankie dat julle ook Dwarslebos so netjies gelos het. Sonya en Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4f53b7c81a8ee463401c02a8fa18fe7f47ec3f36e35b7996afa6c6c5d7ae54a4149ddb9d5ac0c4a77fedfacf5c27678e5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 67 5 1 5 21 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.681548415391 18.245513346067
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang