Oceans Place Empire Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oceans Place Empire Apartment is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in die Empire-gebou in Muizenberg, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n strandwegbreek.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis spog met moderne geriewe, insluitend 'n oond, 'n 4-plaat elektriese kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Bly verbind met gratis Wi-Fi, ondersteun deur 'n UPS vir ononderbroke diens. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.
Die woonstel het 'n knus balkon en is oorkant Muizenbergstrand geleë, waar gaste kan sonbaai of 'n duik in die see kan neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang