Successfully reported

Eagle Cove

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Ansune V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice, clean and neat. Our stay was very nice, clean and neat! The lady who assisted us was very friendly. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderlik, geen klagtes. Ja, alles wat mens nodig het en naby aan die hospitaal waar my man in ICU is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kon met 'n rustige hart my verblyf geniet - fantasties. Ons het laasjaar ook hier oorgeslaap en toe my man weer hospitaal toe moes kom, het ek nie eers gehuiwer om weer hier oor te slaap nie. Die ligging is fantasties en die kamers (maak nie saak of vir 2 of 4 mense) is ingerig met alles wat jy benodig. Die dame wat ons ontmoet het, was vriendelik en reggestaan as ons iets benodig het. Die gasheer is ook baie gaaf en het verstaan toe ons later gearriveer het die eerste aand. Ek sal Eagle Cove definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy F
1 nag
5.0
Jun 2025

Value for money. Good value for money. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Gemaklik en vriendelik. Netjies skoon, definitief moeite werd. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Afgesien van die kritiek, was die verblyf goed. Ek gee minder as 5 sterre by sommige punte vir die volgende redes: 1. Die gasvrou wat aangedui was, het ons nooit gesien. Die een wat ons ontvang het, was nie goed ingelig nie, bv. ons het gevra na 'n wegneemeteplek (in Engels). Sy het nie verstaan nie en na verduideliking kon sy nie help nie. 2. Ons drink slegs tee en daar was slegs 2 sakkies. 3. Die boonste kombers was aan die binnekant (links) geskeur en het telkens my hand in die skeur gesteek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lana P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Gerieflik. Daar moet asb. veiligheidshekke voor die deure van elke kamer geïnstalleer word. Die waterreguleerder in kamer 6 is foutief.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly. Sal sterk aanbeveel. Baie lekker gebly vir 4 dae. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Delightful and welcoming. Eagle Cove is a lovely, quiet, and clean destination that is conveniently situated in Randpark Ridge/Honeydew. The room was very clean and well made up, with the comforts of DStv and a bar fridge for our use. The large shower made a refreshing change.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die verblyf, ligging en diens was alles na wense. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3590 Jan Frederick Avenue, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135c2560c5ba5a18157777e0eb415526870946f8c0ba72f12190ea359eee29b46c239d57c7d609b7d7c4b6de80fcbf61f51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 3590 Jan Frederick Avenue Randpark Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0886453 27.9295146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang