Eagle Creek Lodge
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en addisionele komberse saambring indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dakwaaier en 'n vrystaande waaier. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en die eenheid is toegerus met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings. Daar is WiFi en DStv is beskikbaar in die swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 2 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en addisionele komberse saambring indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n vrystaande waaier. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en die eenheid is toegerus met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings. WiFi is in hierdie eenheid beskikbaar en 'n TV met volledige DStv is in die restaurantarea beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 2 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte, en die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en addisionele komberse saambring indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dakwaaier en 'n vrystaande waaier. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en die eenheid is toegerus met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings. WiFi is in hierdie eenheid beskikbaar en 'n TV met volledige DStv is in die restaurantarea beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 2 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en addisionele komberse saambring indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dakwaaier en 'n vrystaande waaier. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en die eenheid is toegerus met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings. Daar is WiFi en DStv beskikbaar in die swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en is met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings toegerus. Gratis WiFi is by die eenheid beskikbaar en 'n TV met die volle DStv-pakket in die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 4 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en is met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings toegerus. Gratis WiFi is by die eenheid beskikbaar en 'n TV met die volle DStv-pakket in die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 4 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en is met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings toegerus. Gratis WiFi is by die eenheid beskikbaar en 'n TV met die volle DStv-pakket in die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 4 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en is met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings toegerus. Gratis WiFi is by die eenheid beskikbaar en 'n TV met die volle DStv-pakket in die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 5 personein ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en is met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings toegerus. Gratis WiFi beskikbaar by eenheid en 'n TV met die volle DStv-pakket is in die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 6 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het braaigeriewe en parkeerplek, en is met 'n beurtkraglig vir kragonderbrekings toegerus. Gratis WiFi is by die eenheid beskikbaar en 'n TV met die volle DStv-pakket in die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg eenheid met ontbyt soggens vir 6 persone in ons restaurant bedien
Huisreëls
Harde musiek is verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse saambring indien hulle dit nodig ag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Road, Eagle Creek Resorts, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang