Eagle's Crest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 St Andrews Drive, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagle's Crest is in die welbekende Fairway Heights-area in Worcester geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Daar is 3 kamers wat elk 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste het.
Die dubbelkamer bied 'n lieflike uitsig oor die Worcester Gholfklub en dit het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die derde kamer is 'n gesinskamer met 'n uitsig oor die gholfbaan. Daar is 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisies van al 3 eenhede is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die eenhede het ook 'n plafonwaaier, TV met die DStv familie-pakket en WiFi. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, strykyster en -bord.
Die drie eenhede maak van 'n gemeenskaplike eetkamer gebruik. Daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en kinderklimraam.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Mountain Mill-winkelsentrum, Fairy Glen Privaat Wildreservaat, Worcester Gholfklub, Aquila Natuurreservaat, Worcester Wynlandgoed en Golden Valley Casino in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pieter en
Marlize
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 St Andrews Drive, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagle's Crest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 St Andrews Drive, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang