Successfully reported

Eagle's Nest

Eenheid met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenhede het elkeen 2 privaat slaapkamers met en suite-badkamers, 'n ruim sitarea, eetkamer, toegeruste kombuis en 'n stoep met privaat braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500.00 is kontant betaalbaar met aankoms en word terugbetaal voor vertrek, kantoorure, of alternatiewelik in 'n bankrekening gedeponeer.

Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik met 'n minimale fooi per troeteldier per dag. Kontak die gasheer vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Sleeper Bridal Suite
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die pragtige en ruim bruidseenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n handstort-oor-bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n ten volle toegeruste kombuisie, eetarea en 'n ruim leefarea in. Die privaat Jacuzzi bied 'n uitsig oor Rondevlei met die Outeniekwaberge in die agtergrond. Dit is die ideale romantiese wegbreek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Balkon
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Balkon
Tuin
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500.00 is kontant betaalbaar met aankoms en word terugbetaal voor vertrek, kantoorure, of alternatiewelik in 'n bankrekening gedeponeer.

Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik met 'n minimale fooi per troeteldier per dag. Kontak die gasheer vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc680daf782d84baf51d5dc8fb7b9eeb72cf1448344f1d7c9b786b2b6d11b1d3e4bd7253d772ab9fb57544eb29efee84b5266?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 N2 Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.000500429755 22.705789804459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang