Eagles Nest B&B / Self Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Webber Street, Grahamstown, Makhanda, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagle’s Nest B&B / Selfsorg is geleë in Makhanda (voorheen Grahamstad), in die Oos-Kaap, 'n gebied bekend vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Katedraal van St. Michael en St. George, die Amazwi Suid-Afrikaanse Museum van Letterkunde en die Botaniese Tuine. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat die gewoel van die stadslewe wil ontsnap.
Verblyf bestaan uit 3 selfsorgwoonstelle, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, insluitend winterlakens en elektriese komberse gedurende die kouer maande. Alle eenhede het 'n privaat ingang en 'n braai-area. Drukwater is beskikbaar tydens munisipale onderbrekings, voorsien deur watertenks en 'n pomp op die perseel.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, veilige onderdakparkering, gratis WiFi, Netflix en YouTube. Gaste is ook welkom om 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel te geniet.
Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit in perdry, baarsvisvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, Groot 5-ervarings, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Webber Street, Grahamstown, Makhanda, 6139, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Webber Street, Grahamstown, Makhanda, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang