Successfully reported
+19

Eagles Nest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mangosuthu Buthelezi Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eagles Nest Guest House bied gerieflike verblyf en is in Eshowe, KwaZulu-Natal geleë. Perfek vir gaste wat 'n huislike wegbreek wil hê, in die hartjie van die dorp wat aan die Dlinza-woud grens.

Akkommodasie by Eagles Nest beskik oor 8 kamers, wat in ligte, neutrale kleure versier is, en bestaan uit óf twee driekwartbeddens óf koningingrootte-beddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met HD en sekere DStv-kanale, lugversorging en ander geriewe in sodat gaste op hul gemak kan voel.

Die gastehuis het ook 'n swembad om in af te koel, 'n eetarea asook 'n dek en buite-sitarea, waar braaigeriewe beskikbaar is vir gaste om te geniet. Gratis veilige parkeerplek word voorsien en net 'n kort entjie se ry weg sal jy 'n gholfbaan, museums en afdaktoere vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Kingsley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 12 Mangosuthu Buthelezi Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mangosuthu Buthelezi Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmNzBmNDI3LTMwNDItNGNkOC05ODY1LTMxYjlhOWI1NzdiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 12 Mangosuthu Buthelezi Drive Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.891345713413 31.47323131554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang