Successfully reported

Eagles Rest

Selfsorg

Resensies

1.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0
Hanlie B
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Des 2024

Definitief 'n groot rooi "nee" vir enige toekomstige besoekers! Behalwe as. Om in Eagles Rest te gaan oornag, was deel van 'n verjaardagpakket aan my dogter en skoonseun. Wat 'n verleentheid! Onprofessionele diens: Verskeie kameropsies is vir hulle aangebied waar hulle kon slaap totdat hulle uiteindelik by die regte kamer gekom het waarvoor daar reeds 4 maande gelede bespreek en betaal is. Die stortkop was stukkend, stinkende water het teen die muur gespuit en die bad was vuil. (Skoonmaakmiddels is vir hulle aangebied, sodat hulle self kan skoonmaak, aangesien daar nog nie "tyd" was om dit te doen nie). Hoe werk dit? Die hele oornagtarief is betaal, nie net die helfte nie!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.4/5

Gerty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 28 Von Wielligh Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c20ebb0260fc475b9dd239e2d5e21f2ed331c66f3910ea678c06f5980691b947bd5aeb3b385074317b14313e45e09002c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 28 Von Wielligh Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -26.8366711 26.6495996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang