Eagles Rest
Beskrywing
Hierdie eerstevloer eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Let wel: Die badkamer is oopplan met die kamer en bied 'n stortbad. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, maar gaste kan die hoofkombuis gebruik. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, maar gaste kan die hoofkombuis gebruik. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, maar gaste kan die hoofkombuis gebruik. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grondvloer eenheid bied slaapplek aan twee gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi. 'n Kot kan voorsien word vir babas onder twee. Die badkamer is afgeskort en apart van die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale geniet. 'n Bababedjie kan voorsien word vir babas onder die ouderdom van twee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, and tea- and coffee-making facilities.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grondvloer enkelbed eenheid bied slaapplek aan twee gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi. Die badkamer is afgeskort en apart van die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, and tea- and coffee-making facilities.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grondvloer eenheid bied slaapplek aan drie gaste en het 'n dubbelbed,, 'n bankbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Openview en gratis WiFi. 'n Kot kan voorsien word vir babas onder twee. Die sitkamer en kombuis is in 'n aparte vertrek van die kamer. Die badkamer is afgeskort en apart van die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, and tea- and coffee-making facilities.
Huisreëls
Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Von Wielligh Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang