Eagles Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Albatros Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Eagles Rest bied veilige en knus selfsorgverblyf naby die see in die kusdorp Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth).
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Gasgeiser voorsien warm water aan die eenheid. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n gemakstoel, kasspasie, 'n spieëlkas en 'n platskerm-TV met Openview-kanale. WiFi is beskikbaar. In die badkamer is daar 'n toilet, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n klein tafel met sitplek vir 2, 'n enkelplaatgasstoof, enkelplaat-induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die see.
Die verblyf het 'n sonpaneel wat as rugsteunkragstelsel dien en die ligte, TV en muurproppe aanhou.
Gaste het toegang to hul eie ingang en veilige parkeerplek. Die eenheid is ook lekker naby plaaslike winkels, kroeë en restaurante geleë.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Albatros Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Eagles Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Albatros Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang