Successfully reported

Eagles Rest Kathu

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Comfortable stay. Comfortable stay and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lovely stay. Good value for money, clean, very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pinnie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, veilig en lekker. Dit was 'n bitter lekker plek om by te oornag! Sal vir seker aanbeveel vir groep vriende wat 'n oorslaap plekkie benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitgerus, baie mooi plekkie. Baie dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Dit was baie lekker. Daar is alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal weer gebruik. Was netjies en gerieflik. Het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gemaklik, veilig en stil. Sal vir seker weer kom! Vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou. Baie skoon en stil omgewing. Goed toegerus en ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jury N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lieflik! Lieflike plek om te bly. David was baie hulpvaardig en het my welkom laat voel. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very nice. It was neat, safe, and comfortable. The host welcomed us in a friendly manner and was always ready to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea7eaad870690d69e0ed8fc3ce0f7e08eca74ebb73af1dae99ff5db53a9f164fffb68a1790c66771e34959eeb72fc3a4b1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 9 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.696370342827 23.055013418198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang