Eagles Rest Saldanha
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Henry Wicht Drive, Bluewater Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagles Rest Saldanha bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die kusvoorstad Blouwaterbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 5 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste kan elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet en diegene wat verkies om hul eie maaltye te maak, kan die volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis gebruik. Die kuierarea het 'n pooltafel en 'n reeks bordspeletjies. Die swembad is in die omheinde tuin en bied die perfekte plek om in die somer af te koel. Eagles Rest Saldanha is ook die ideale basis vanwaar gaste die talle besienswaardighede in die area kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marilyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 13 Henry Wicht Drive, Bluewater Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagles Rest Saldanha het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Henry Wicht Drive, Bluewater Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang