Successfully reported
+11

Eagle's View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Joey Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagle's View is in 'n rustige woonbuurt geleë in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Verblyf word gebied in 'n gasteslaapkamer met 'n privaat ingang, wat op die eienaars se perseel geleë is.

Die kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan en eetgerei.

Gaste kan op die patio ontspan en die uitsigte bewonder. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Besienswaardighede en doendinge in die streek sluit die Nasionale Botaniese Tuine, Avis Dam Natuurreservaat, verskeie staproetes, voëlkyk, township-toere, eetplekke en inkopies by plaaslike handwerkwinkels in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kesia B
5.0
Baie lekker! Will definitely stay there again. Beautiful, clean and peaceful place to stay. It was a difficult trip for my family, but ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Tiana N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig waarde vir geld. Baie sterk sal ek aanbeveel. Fantastiese ligging met alles wat jy nodig het.
Sep 2025
Marthinus L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang. Eienaar het gewys waar alles is en hoe dit werk. Ons het definitief baie lekker gebly. Fantastiese uitsig. Badkamer uitsonderlik m...
Sien meer
Aug 2025
Janine B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig en heerlike beskuit! Vriendelike gasheer, gaan beslis weer hier bespreek.
Jul 2025
Wilma D
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik rustig en veilig gebly. Het heerlik gebly. Was baie rustig en die uitsig lieflik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris En Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Joey Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Eagle's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Joey Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytamtHfKSjCKiNv7NzQQwsfLFHmNJg1pey3GkYD3VCH2pq4kWR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 1 Joey Street Ludwigsdorf Khomas 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -22.571431161743 17.121456862484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang