Eagles View Kungwini
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Witruisarend Street, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagles View Kungwini is in Bronkhorstspruit, Gauteng geleë. Die eenhede is stapafstand vanaf Bronkhorstpruitdam en is perfek vir gesinne of paartjies wat op soek is na 'n wegbreek weg van die stad.
Gaste kan tussen 7 eenhede kies en sluit Kamer 1, 2, 3, 4, 5, 6 en 7 in. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad, toilet en 'n wasbak. Eagles View Kungwini se verblyfopsies is oopplan en sluit 'n sitarea, stoep en 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof en 'n wasbak toegerus is, in.
Bykomende kenmerke sluit ontbyt, 'n TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die swembad, braaigeriewe, buitesitplek en kuierareas geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, fietsry, bergfietsry en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Witruisarend Street, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Eagles View Kungwini het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Witruisarend Street, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang