Eagles View
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Umvemve Place, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe.
Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers wat elkeen slaapplek bied vir 2 gaste. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV, lugversorging en uitsigte oor die ravyn en waterval.
'n Swembad, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat ons net 25 minute van Durban en Hammarsdale af is, en net 15 minute vanaf die sakekerne van Pinetown en Hillcrest. Vakansiegangers sal weer genot put uit die winkels en restaurante van Kloof Village wat net 10 minute ver is, en die Kloof-buiteklub met sy 18 putjie-gholfbaan. Die Vallei van 1000 Heuewels, Umhlanga se winkelsentrums en strande en die Middellandse Kronkeling is ook net om die draai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 10 Umvemve Place, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagles View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Umvemve Place, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang