Successfully reported
+18

Eagles View

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Umvemve Place, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eagles View is op die rand van die Kloofkloof en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke voorstad en klein dorpie in Durban en veral bekend vir sy reservate en skilderagtige landskappe.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers wat alle gerief bied en geskik is om 2 gaste in elke kamer te akkommodeer. Elke kamer is toegerus met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV, lugversorging en uitsigte oor die kloof en waterval.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in.

Vir diegene wat op sakereise is, is ons net 25 minute vanaf Durban of Hammarsdale en 15 minute vanaf die sakesentrums van Pinetown en Hillcrest. Vir diegene wat gelukkig genoeg is om met vakansie te wees, is Eagles View 10 minute vanaf die winkels en restaurante van Kloof Village, 10 minute vanaf die Kloof Buiteklub met sy 18 putjie gholfbaan, 'n entjie verder na die Vallei van 1000 Heuwels of Umhlanga se inkopies. en strande, en binne trefafstand van die Midlands Meander.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alida S
Besigheidsreis
5.0
Mooi, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan oornag.
Okt 2025
Penny D
5.0
Delighted to have found this spot. It was a lovely place to stay. The room was spacious, the bathroom modern and attractive. The staff ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lisa M
Gesin met tieners
5.0
It was perfect. The stay was great, just what we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gloria P
5.0
Awesome. Very pleasant and friendly hosts. Beautiful venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Agnieszka T
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful views. Great little B&B! Truly stunning location. Very clean with friendly staff. Rooms are spacious and comfortable; breakfa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10 Umvemve Place, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagles View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Umvemve Place, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5003932e4ca5978e78a63403fcff6faf6a3ae6815d252eb8266c110f2c0ceff3fe62325e9392fe1600f5b71323634246de13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 10 Umvemve Place Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.774661111111 30.833763888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang