Successfully reported
+12

Eaglesnest on 110 3rd Street

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eaglesnest on 110 3rd Street is in die stil, rustige area Linden, naby Cresta, Rosebank, Montecasino en Sandton geleë. Linden is ’n gevestigde woonbuurt en is sentraal geleë, naby genoeg om die die Wieg van die Mensdom, Wits, die Universiteit van Johannesburg, Johannesburg se dieretuin, die Militêre Museum en verskeie teaters en restaurante te besoek.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgkothuis of 'n knus ateljeekamer. Elke eenheid het 'n dubbelbed vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met 'n DVD-speler en WiFi in die eenhede.

Elke kamer het ’n deur wat na die stoep lei. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daniel E
Besigheidsreis
5.0
Great stay. The hosts are very friendly and welcoming. Great accommodation set in a beautiful tranquil garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Zey D
5.0
Kort, maar ongelooflik lekker verblyf. Was baie aangenaam en sal weer daar gaan kuier.
Apr 2025
Jeanette F
Besigheidsreis
5.0
Great stay, appreciated the helpful hosts. Great stay and wonderful, friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Charl F
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig met vriendelike eienaars. Lekker plek met baie vriendelike eienaars, dankie vir die lekker ontvangs. Die kamer was baie netjies en prak...
Sien meer
Aug 2024
Theuns V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike blyplek met alles wat nodig is om jou gerieflik, warm en veilig te hou. Ons was daar vir my dogter se hokkie toer. Ons het verskriklik lekker...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
  • Gaste dink Eaglesnest on 110 3rd Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYTQyOWM4LTEwNzMtNDhkZC1iNTE1LTUyNGEzZTUzNzRiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 110 3rd Street Linden 2104 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.127918781125 27.995247300714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang