Successfully reported
+187

Earthbound Guest House

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Naude Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 330 R1 197 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Earthbound Guest House in Oudtshoorn, bied 'n 4-ster-gegradeerde B&B-verblyf in Suid-Afrika se Klein Karoo-streek of Tuinroete-area. Geleë in 'n stil en veilige woonbuurt, bied gaste ruim en stylvolle kamers met alle geriewe en vriendelike personeel.

Die kamers het DStv, lugversorging, verwarmer, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, swembad, japonne, pantoffels, strykyster en strykplank. Kontinentale ontbyt word self bedien in die aangrensende kamer in jou eie privaatheid. 'n Verwelkomingsdrankie word in die kamer bedien. Vir ontspanning geniet die sprankelende swembad in die middel van die lieflike tuin en kry die gevoel van lewe in die platteland.

Loopafstand, 1,5 km, vanaf die middedorp. Oudtshoorn is die middelpunt van die streek en het baie om te bied. Besoek die bekende Swartbergpas, Meiringspoort, Kangogrotte en Volstruisplase.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Donnie R
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik lekker. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir die moeite met die heerlike ontbyt.
Sep 2025
Michael F
Besigheidsreis
5.0
Top gehalte verblyf. Ontspanne verblyf in 'n veilige en stil omgewing. Dit word gekomplimenteer met goeie gehalte beddegoed en 'n luukse badkamer.
Sep 2025
Vandre F
5.0
Pleasant stay. I enjoyed my stay at Earthbound. Very clean and comfortable. Will definitely stay here again the next time I am in the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Abre O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf wat ons beslis weer sal gebruik. Goeie ontvangs/admin. Kamer baie gerieflik en netjies. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Ontbyt ...
Sien meer
Apr 2025
Pieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, sentraal en heerlike ontbyt met baie gawe personeel. Ons was hartlik ontvang en die kamer wat bespreek is, was pragtig ruim met al di...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 19 Naude Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Earthbound Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Naude Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXHGkmn7aYzyS9Gc5x2Gs0Gs1X9TXEwo0DXf1u95KATGMqYSnMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R1 197 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 19 Naude Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590858490949 22.186251282692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang