Earthy Inn
Beskrywing
Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank. Buite is daar 'n privaat tuin met buitesitplek en braaigeriewe waar gaste kan ontspan met 'n skemerkelkie. Gaste het veilige parkering op die perseel vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Earthy Inn - Pretoria is 'n knus losstaande eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wingate Park, sowat 15 km vanaf die Pretoriase sakekern. Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby plaaslike geriewe en besienswaardighede. Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer en 'n kombuisie in. Die sitkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 bykomende gaste. 'n opslaan kot is beskikbaar op navraag vir baba's. Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 846 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang