Successfully reported
+18

Earthy Inn

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 846 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Earthy Inn bied knus selfsorgverblyf in 2 aparte kothuise, elk met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Wingate Park, ongeveer 15 km vanaf Pretoria se middestad. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie of 'n klein gesin, aangesien dit naby baie geriewe en besienswaardighede geleë is.

Elke kothuis kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n eenplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank.

Buite is daar 'n privaat tuinruimte met buitesitplek en braaigeriewe waar gaste kan ontspan met 'n skemerkelkie. Gaste het veilige parkering op die eiendom vir 1 voertuig. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 10 km vanaf winkelsentrums, 'n poskantoor, wegneemete-restaurante, 'n wildreservaat, 2 hospitale en 3 gholfbane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charmaine J
Gesin met tieners
5.0
Die plekkie is verskriklik pragtig ingerig. Ons was heel impressed. Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Okt 2025
Elwin V
Gesin met tieners
5.0
Clean, good value for money, spacious. Absolutely underrated place. Amazing stay, very clean, very spacious, guests were accommodating ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Samantha K
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. The place was clean, homely, safe, and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Corrie V
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon en netjiese plekkie, presies wat ons nodig gehad het. Baie skoon en netjiese plekkie, presies wat ons nodig gehad het. Die eienaars was so ...
Sien meer
Aug 2025
Judith Z
Gesin met klein kinders
5.0
We had a lovely stay with my 2 teen girls. We stayed 4 nights and the place was great. We arrived early and the room was still being cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 846 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Gaste dink Earthy Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 846 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6ce1729f97276b150e5de4ca121f0309fe2f4ecf8b04c3ad2a9323c57798f679d68e70b5d3dfe373af6bff4791aae922f9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 846 Oudtshoorn Street Wingate Park 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.82711 28.2634202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang