Successfully reported
+38

East Gate Rest Camp

  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

East Gate Namibia bied verblyfgeriewe by die Buitepos-grenspos tussen Namibië en Botswana.
Dit is die ideale oornagplek vir reisigers op die Trans Kalahari-hoofweg. East Gate Rest Camp skuil in die pragtige Omaheke-streek van Namibië.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede, -hutte en kampeerplekke. Alle selfsorg-eenhede het goed toegeruste kombuise en hul eie privaat badkamers. Die hutte is A-raam-eenhede met gemeenskaplike badkamers en kombuisgeriewe. Daar is skadu-kampplekke en 'n wildkampterrein wat 2 km vanaf die hoofruskamp is.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, koffiewinkel, swembad, konferensiegeriewe en internetgeriewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andries W
Saam met lewensmaat
5.0
Briljante een stop shop. Ek sal definitief weer my verblyf daar boek. Deon het ons vriendelik ontvang, fasiliteite en restaurant is uit die boonste ra...
Sien meer
Sep 2025
Lizelle H
Saam met vriende
5.0
Gerief en sekuriteit vir 'n vinnige oornag stop. Na 'n lang dag op die pad, moeg en tam, was 'n vriendelike ontvangs net wat ons nodig gehad het. Badk...
Sien meer
Sep 2025
Siellie E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag kamp oppad Botswana toe! Het ons hartlik verwelkom en gelukkig was ons betyds vir 'n smul lekker aandete by die restaurant. Ablusies w...
Sien meer
Apr 2025
Marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie liging en skoon geriewe. Goeie liging en skoon geriewe.
Jan 2025
Charmaine J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker rustige verblyf, skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap. Ons het heerlik geslaap, gerieflik by die grens met 'n swembad en restaurant.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
  • Gaste dink East Gate Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2AlFCfw4htUkFp0L0oLOp4CVGZQMmosyJfA5phmwNoHhPU2dcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Trans Kalahari Highway Buitepos Omaheke 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -22.282616049031 19.990382612729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang