East Gate Rest Camp
- Kapasiteit: 146 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
East Gate Namibia bied verblyfgeriewe by die Buitepos-grenspos tussen Namibië en Botswana.
Dit is die ideale oornagplek vir reisigers op die Trans Kalahari-hoofweg. East Gate Rest Camp skuil in die pragtige Omaheke-streek van Namibië.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede, -hutte en kampeerplekke. Alle selfsorg-eenhede het goed toegeruste kombuise en hul eie privaat badkamers. Die hutte is A-raam-eenhede met gemeenskaplike badkamers en kombuisgeriewe. Daar is skadu-kampplekke en 'n wildkampterrein wat 2 km vanaf die hoofruskamp is.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, koffiewinkel, swembad, konferensiegeriewe en internetgeriewe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
- Gaste dink East Gate Rest Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 146 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang