Successfully reported
+17

Eastcliff Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mitchell Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eastcliff Cottage is deel van 'n oorspronklike Hermanus-huis, gebou in 1940, met pragtige Oregon-vloere en plafon. Hierdie pragtige kusdorpie aan die ooskus van die Wes-Kaap skuil tussen die berge en die see. Die kothuis is in die hartjie van Eastcliff geleë en is sentraal, afgesonder, veilig en romanties, met 'n tikkie luuksheid. Geniet 'n maklike stap na die middedorp en seefront.

Hierdie unieke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 mense. Die ruim, oopplan-leefarea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens geskei kan word. Franse deure lei na 'n houtdek wat uitkyk oor 'n lieflike beboste tuin met besonderse voëllewe.
Van die leefarea af lei 'n aparte romantiese badkamer met 'n Victoriaanse bad en instapstort; asook 'n kompakte goed toegeruste kombuis met granietblaaie

Gaste word bederf met luukse perkallinne, donserige wit katoenhanddoeke, komplimentêre tee en koffie, TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang. 'n Draagbare braai en veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 31 Mitchell Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eastcliff Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mitchell Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83b93ff390968888318898e05a5d62493c43e56889089be4c8548fb2f25589dd4379a6222f47eeb9f4f4bc86bef996b4de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415779977054 19.244434506781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang