Easy Stay - Galleries 43
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 50 Keyes Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Easy Stay - Galleries 43 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Galleries-kompleks in Rosebank. The Galleries is gerieflik geleë net 1,2 km vanaf Rosebank Mall, met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en wasmasjien vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, saam met 'n sitkamer en 'n TV wat toegang tot Netflix en YouTube bied. Hierdie spasie strek tot 'n balkon met buitesitplek.
Gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, wat 26,5 km ver is.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 50 Keyes Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - Galleries 43 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 50 Keyes Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang